René Engelbrecht

Taalpraktisyn

Spelprobleme


Baie mense het ’n probleem met lees en spel en daarom het hulle taalversorging of redigering nodiger as ander. Ek het ’n handleiding beskikbaar waarin daar wenke vir en inligting oor disleksie, aandagafleibaarheid en hiperaktiwiteit is. Die handleiding het ek by seminare gebruik en dit is nou in pdf-formaat beskikbaar.


Die handleiding is te koop teen R80,00 en as jy een wil bestel, moet jy net vir my ’n e-pos stuur na rene@rene-engelbrecht.co.za of rene.engelbrecht@gmail.com Stuur ook asseblief jou naam, van en foonnommers aan my. Sodra ek bewys van betaling van ABSA ontvang, sal ek die handleiding vir jou e-pos.


Vertaal – Redigeer – Proeflees


My bankbesonderhede is:


ABSA-spaarrekening: R. J. Engelbrecht; rek. nr: 1458300123; takkode 523410 Sanbel.


Vertaal – Redigeer – Proeflees